Opsoek na liefdevolle huis vir kat

Lees ook :

‘n Kat genaamde mnr. Maple, ongeveer sewe weke oud, is op soek na ‘n liefdevolle huis.

Die kat is onlangs in die gesig gebyt en herstel tans nog van beserings, maar sal binne die volgende twee weke gereed wees vir aanneming.

Mnr. Maple het die meeste van sy vel onder sy pote  verloor, asook twee naels.

“Hy is ‘n pragtige klein katjie en verdien ‘n gelukkige en veilige lewe,” sê Sunette.

Indien jy belangstel om die katjie aan te neem, kan jy vir Sunette kontak by 072 6865 663.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief