Optog teen sigaretverbod kan môre verwag word

Lees ook :

Die beplande optog teen die sigaretverbod sal na verwagting môre 2 Junie in verskeie stede in die land plaasvind.

Protest March Against The Tobacco Ban, die gemeenskapsorganisasie wat gestig is om teen die sigaretverbod in Suid-Afrika op te tree, beplan om môremiddag om 12:00 met die optog voort te gaan.

Die stede waarin die optogte sal plaasvind, is as volg op die organisasie se Facebook-blad bekendgemaak.

Kaapstad

Pretoria

Port Elizabeth

Witbank

Mosselbaai

Durban

Rustenburg

Johannesburg

Vredenburg

Mtunzini

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App