Brekende Nuus
Afrikaans

Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

fotokrediet: SAWD
Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik.

Lees ook: Meer as 30 mense dood nadat Mianmar-weermag hospitaal tydens lugaanval tref

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms is vir vandag is geldig vir dele van die Oos-Kaap, Vrystaat, Noord-Kaap en Noord-Wes.

Die kusgebiede van die Wes-Kaap en Oos-Kaap is met ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir erge wind en deinings gewaarsku.

Die publiek word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Meer as 30 mense dood nadat Mianmar-weermag hospitaal tydens lugaanval tref