Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir KZN uitgereik

Lees ook :

Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir KZN uitgereik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik.

Lees ook: Brasiliaanse tiener sterf toe hy oor dieretuinmuur klim om by leeuwyfie te kom

Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, gevaar van lewensverlies weens vinnig vloeiende riviere en grondstortings, oorstromings van paaie en moontlike onderbreking van noodsaaklike dienste.

‘n Geel vlak 4-waarskuwing vir donderstorms is vir vandag vir dele van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Gauteng uitgereik.

Daar is ook ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir dele van Limpopo uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Brasiliaanse tiener sterf toe hy oor dieretuinmuur klim om by leeuwyfie te kom

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief