Oranje vlak 5-waarskuwing vir KZN vir erge reën uitgereik

Lees ook :

Oranje vlak 5-waarskuwing vir KZN uitgereik vir erge reën fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n oranje vlak 5-waarskuwing vir KZN vir erge reën uitgereik. Daar is ook ’n geel vlak 4-waarskuwing geldig vir KZN vir erge reën en ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge reën vir dele van die Oos-Kaap.

Lees ook: Reën voorspel oor grootste deel van land, sneeu moontlik

Sneeu is vir Lesotho voorspel en ’n koue front vir KZN en die Oos-Kaap.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: SAWD

Lees ook: Reën voorspel oor grootste deel van land, sneeu moontlik

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief