Reën voorspel oor grootste deel van land, sneeu moontlik

Lees ook :

Reën voorspel oor grootste deel van land, sneeu moontlik fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel oor die grootste deel van die land vir vandag. Verskeie waarskuwings is vir vandag uitgereik en sneeu is vir Lesotho voorspel.

Lees ook: Ontvoerde Amerikaanse pastoor gered, verdagtes doodgeskiet

’n Geel vlak 4-waarskuwing is vir KZN vir erge reën met paaie wat moontlik kan oorstroom, uitgereik en ’n geel vlak 2-waarskuwing is geldig vir dele van KZN vir erge reën met huise wat moontlik sal oorstroom.

Mense word herinner om lopende water te vermy. Motoriste word aangeraai om met hulle ligte aan te ry en om laagliggende brûe te vermy.

Bronne: SAWD

Lees ook: Ontvoerde Amerikaanse pastoor gered, verdagtes doodgeskiet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief