Oranje vlak 6-waarskuwing uitgereik vir sneeu vir vandag

Lees ook :

Oranje vlak 6-waarskuwing uitgereik vir sneeu vir vandag fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n oranje vlak 6-waarskuwing vir erge sneeu, reën en moontlike oorstromings in die Oos-Kaap uitgereik.

Lees ook: Tete Dijana wen Comrades-marathon

Daar is ook ’n geel vlak 2-waarskuwing vir KwaZulu-Natal vir erge donderstorms en moontlike oorstromings, asook vir erge sneeu in dele van die Noord-Kaap en die Vrystaat uitgereik.

Bronne: SAWD

Lees ook: Tete Dijana wen Comrades-marathon

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief