Oranje vlak 6-waarskuwing vir môre vir KZN uitgereik

Lees ook :

Oranje vlak 6-waarskuwing vir môre uitgereik vir KZN fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n oranje vlak 6-waarskuwing vir erge weer vir KZN vir môre uitgereik.

Lees ook: Pakistanse militante kaap trein vol passasiers

Daar is ook verskeie waarskuwings vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga en dele van Limpopo uitgereik.

Die SAWD het ook reën oor die hele land voorspel.

Bronne: SAWD

Lees ook: Pakistanse militante kaap trein vol passasiers

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief