Lotto uitslae vir 12 Maart 2025
Boerpotte: Lotto: R22 miljoen Lotto Plus 1: R2 miljoen Lotto Plus 2: R4 miljoen Uitslae: Lotto: 07, 12, 24, 32, 39, 48. Bonus: 09. Lotto Plus 1: 10, 15, 17, 27,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,838 op Wednesday 12 March 2025.
Boerpotte: Lotto: R22 miljoen Lotto Plus 1: R2 miljoen Lotto Plus 2: R4 miljoen Uitslae: Lotto: 07, 12, 24, 32, 39, 48. Bonus: 09. Lotto Plus 1: 10, 15, 17, 27,…
GAUTENG. – Grafte in die Olifantsvlei-begraafplaas het as gevolg van die hewige reënval van die afgelope weke begin inval. Johannesburg City Parks and Zoo…
KWAZULU-NATAL. – Vivani Vivian Zuma (55) is tot ses jaar direkte tronkstraf in die Scottsburgh-streekhof vir die seksuele aanranding van twee vroue gedurende 2018…
Indulge in the ultimate beef experience with our 80+ Days Matured Rib Eye & Striploin, boasting a rich, buttery texture and deep, intense flavour.…
MPUMALANGA. – Silas Mathebula (38), ‘n Mosambiekse burger, is in die Skukuza-streekhof tot 30 jaar direkte tronkstraf, vir onder meer die dood van drie…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n oranje vlak 6-waarskuwing vir erge weer vir KZN vir môre uitgereik. Lees ook: Pakistanse militante kaap trein vol passasiers…
GAUTENG. – Darryn Wilken en sy meisie Tiona Megan Moodley se geldbates is gekonfiskeer nadat ‘n dringende aansoek vir ‘n bewaringsbevel op 17 Februarie…
PAKISTAN. – Volgens veiligheidsowerhede is 190 passasiers tot dusver gered van die trein wat deur die Balochistan Liberation Army gyselaar geneem is. Lees ook:…
Die minister van finansies, Enoch Godogwana, sal na verwagting 14:00 met die 2025-begrotingtoespraak begin. STUDIO BUILD UP SHOW – BUDGET SPEECH, 12 March 2025…
NOORD-KAAP. – Louis Nothnagel (63), ‘n voormalige munisipale bestuurder van die Karoo Hoogland-munisipaliteit, is Dinsdag vir diefstal en oortreding van die wet op munisipale…