Brekende Nuus
Nuus

OVK maak vanaand amptelike verkiesingsuitslae bekend

Foto: IEC

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sal na verwagting vanaand om 18:00 die amptelike uitslae van Suid-Afrika se 2026- munisipale verkiesing bekend maak.

Die OVK sê die stemtelproses verloop goed en dat verwag word dit sal teen vanaand, Saterdag 7 November, afgehandel wees. Die uitslae word Sondag tydens ’n amptelike aankondiging bekend gemaak. Die publiek word aangeraai om die OVK se amptelike YouTube– en Facebook-platforms dop te hou vir die jongste bevestigde inligting.