‘P Diddy’ Combs in hegtenis geneem

Lees ook :

P Diddy in hegtenis geneem
P Diddy in hegtenis geneem fotokrediet: Facebook

Lees ook: Diddy deur nog ‘n vrou gedagvaar vir beweerde sekshandel en geslagtelike gereedmaking

NEW YORK. – Die rapper Sean “P Diddy” Combs is gisteraand in hegtenis geneem na hy deur verskeie vrouens vir seksuele misdrywe gedagvaar is.

Homeland Security het in Maart klopjagte uitgevoer op Diddy se huise in Beverly Hills, Kalifornië en Miami ná die beskuldigings teen hom.

Die eerste dagvaarding teen Diddy was van sy voormalige meisie, Cassandra “Cassie” Ventura in November 2023. Sy het beweer hy het haar seksueel misbruik, geslaan en verkrag. Ventura het ook gesê hy het haar gedwing om seks met ander mense te hê.

Sedertdien het verskeie ander individue hom vir ‘n reeks seksuele misdrywe gedagvaar.

Bronne: The Mirror, Daily Record, The New York Times

Lees ook: Diddy deur nog ‘n vrou gedagvaar vir beweerde sekshandel en geslagtelike gereedmaking

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief