Pa wat glo seun skiet se saak uitgestel

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

GAUTENG. – ‘n Seun (7) van Daspoort, in die Hercules-polisiëringsgebied, is op Nuwejaar geskiet en in ‘n kritieke toestand in ‘n hospitaal opgeneem.

Kol. Mavela Masondo sê aan Nuusflits die pa is in hegtenis geneem en vir poging tot moord en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen aangekla.

Die pa het in die Pretoria-landdroshof verskyn, waarna die saak vir ‘n formele borgverhoor tot 10 Januarie uitgestel is.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief