Pad weens brandende brandstoftenkwa gesluit

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

VRYSTAAT. – Die pad tussen Viljoenskroon en Parys is tans weens ‘n brandende brandstoftenkwa vir verkeer toegemaak.

Kapt. Loraine Earle sê motoriste moet kennis neem die hele pad is toe.

Owerhede is tans op die toneel en verkeer wat op die pad is, word herlei.

“Ons vra motoriste om geduldig te wees en aanwysings te volg van die owerhede wat verkeer herlei. Indien moontlik, vermy die area.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief