Pakistan en Indië bereik skietstilstand

Lees ook :

Pakistan en Indië bereik skietstilstand fotokrediet: Canva

Owerhede in Indië en Pakistan het bevestig ‘n skietstilstand is bereik. Albei lande het ingestem om vanaf 17:00 Indiese tyd op te hou om mekaar aan te val.

Lees ook: Pakistan val verskeie teikens in Indië aan

Donald Trump, Amerikaanse president, het gesê die VSA het die samesprekings bemiddel.

Dit volg na Indië die week teikens in Pakistan aangeval het uit “weerwraak” vir’ n terreuraanval op Kasjmir in April.

Bronne: CNN, Daily Mail, NBC News

Lees ook: Pakistan val verskeie teikens in Indië aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief