Pakistan val verskeie teikens in Indië aan

Lees ook :

Pakistan val verskeie teikens in Indië aan fotokrediet: X

INDIË. – Die Pakistanse weermag het “verskeie teikens” in Indië aangeval na Indië glo vuurpyle op drie lugmagbasisse in Pakistan afgevuur het.

Lees ook: Pakistan en Indië blameer mekaar vir militêre spanning

Volgens Pakistan se weermag het dit Fateh-vuurpyle gebruik om meer as 25 militêre teikens in Indië te teiken, insluitend lugmagbasisse en wapenstoorfasiliteite. Indië het beweer Pakistan het burgerlike teikens ook probeer aanval.

 Die Indiese weermag het ook gesê Pakistan het meer troepe na die grens gestuur en dat Indië se weermag in ’n “hoë staat van operasionele gereedheid” is.

Bronne: Sky News, The Mirror, The Independent

Lees ook: Pakistan en Indië blameer mekaar vir militêre spanning

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief