Lotto uitslae vir 10 Mei 2025
Boerpotte: Lotto: R38 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R1 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: Lotto: 03, 13, 18, 24, 30, 31. Bonus: 25. Lotto Plus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,897 op Saturday 10 May 2025.
Boerpotte: Lotto: R38 miljoen Lotto Plus 1: R5 miljoen Lotto Plus 2: R1 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: Lotto: 03, 13, 18, 24, 30, 31. Bonus: 25. Lotto Plus…
Owerhede in Indië en Pakistan het bevestig ‘n skietstilstand is bereik. Albei lande het ingestem om vanaf 17:00 Indiese tyd op te hou om…
’n Lid van die Reaksie-eenheid SA (Rusa) is vanoggend buite sy huis in Hilltop naby Trenance Park doodgeskiet. Lees ook: Pakistan val verskeie teikens…
Die polisievakbond Popcru het geëis dat Ian Cameron uit sy rol as die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee vir die polisie padgee ná sy…
‘n Debat is tans in die parlement aan die gang oor die dreigement rakende vestings soos Orania en Kleinfontein. Carl Niehaus van die EFF,…
INDIË. – Die Pakistanse weermag het “verskeie teikens” in Indië aangeval na Indië glo vuurpyle op drie lugmagbasisse in Pakistan afgevuur het. Lees ook:…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. ’n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge deinings en wind geld vir die Wes-Kaap. Lees ook:…