Parys-aanvaller van België na Frankryk geskuif

Lees ook :

Parys-aanvaller geskuif na Frankryk van België
Parys-aanvaller geskuif na Frankryk van België fotokrediet: Canva

Lees ook: EFF-leierskap verban van Sona

FRANKRYK. – Die laaste oorlewende lid van die terreurgroep wat Parys in 2015 aangeval het, is skielik van België na ‘n Franse tronk geskuif.

Die Belgies-gebore Salah Abdeslam was een van die mans wat 130 mense se dood in die Paryse terreuraanval in November 2015 veroorsaak het. Hy is verlede jaar in België skuldig bevind aan die beplanning van terreuraanvalle wat in 2016 in Brussels uitgevoer sou word.

Abdeslam se terugkeer na Frankryk is aanvanklik verhoed sodat hy in België naby sy familie kon bly. Die Franse regering het egter die besluit teengestaan. ‘n Verhoor sou op 12 Februarie plaasvind om te besluit of hy moes teruggaan Frankryk toe waar hy ‘n lewensvonnis vir die aanvalle sal uitdien.

Bronne: Euronews, The Citizen, DW

Lees ook: EFF-leierskap verban van Sona

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief