PARYS, FRANKRYK. – Alle Eurostar-treine wat van Parys op pad is na Londen en die noorde van Frankryk is gekanselleer na ’n bom van die Tweede Wêreldoorlog gevind is.
Lees ook: Aktrise Pamela Bach op 62 oorlede
Werkers het vanoggend 04:00 ’n bom van WO2 naby die treinspoor in Saint-Denis gekry.
Kenners wat bomme onskadelik stel, het deur die res van die nag gewerk om die bom veilig te verwyder. Die bom weeg ongeveer 300 kg.
Bronne: CNN, The Independent, BBC
Lees ook: Aktrise Pamela Bach op 62 oorlede





