Brekende Nuus
Afrikaans

Petrolprys daal moontlik terwyl diesel in Augustus styg

Petrolprys daal moontlik terwyl diesel  in Augustus styg
fotokrediet: Canva
Petrolprys daal moontlik terwyl diesel in Augustus styg fotokrediet: Canva

Lees ook: McKenzie soek duidelikheid oor Luxolo Adams se uitsluiting van Olimpiese Spele

Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling in die petrolprys terwyl die prys van diesel moontlik in Augustus gaan styg.

Petrol kan daal met 8 sent per liter terwyl diesel met tussen 1 tot 15 sent per liter meer kan kos.

Dit is moontlik dat die sluipmoordpoging op Trump die pryse gaan laat styg.

Die amptelike aanpassings sal in Augustus aangekondig word en op 7 Augustus ingestel word.

Bronne: BusinessTech, The Citizen, TopAuto

Lees ook: McKenzie soek duidelikheid oor Luxolo Adams se uitsluiting van Olimpiese Spele