Powerball uitslae vir 16 Julie 2024
Boerpotte: PowerBall: R5 miljoen PowerBall Plus: R7 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 02, 10, 22, 48, 49. Powerball: 07. PowerBall Plus: 14, 29, 38, 43, 44. Powerball: 09. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,599 op Tuesday 16 July 2024.
Boerpotte: PowerBall: R5 miljoen PowerBall Plus: R7 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 02, 10, 22, 48, 49. Powerball: 07. PowerBall Plus: 14, 29, 38, 43, 44. Powerball: 09. Daily lotto:…
Solidariteit het die Suid-Afrikaanse Regulerende Owerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) gewaarsku dat hy regstappe sal instel indien dié raad nie van “streng voorgestelde rasvereistes” in…
GAUTENG. – ‘n Gedenkdiens is vandag vir Delarize Stevenson (16) vanuit die Lighuis-gemeente in Brenthurst in Brakpan gehou. Dié kankervegter het op 7 Julie…
GAUTENG. – ‘n Gedenkdiens is vir die 10 leerders van Primêre Skool Rocklands en een leerder van Laerskool Blyvooruitsig gehou. Steve Mabona, die woordvoerder…
KWAZULU-NATAL. – Twee mans is vroeër vandag ernstig, in ‘n enkelvoertuigongeluk op die M13, rigting Pinetown, naby Hillcrest, beseer. Garrith Jamieson van ALS Paramedics…
Lees ook: Wenner van Powerball-boerpot het Standard Bank-toep gebruik Die Fidelity Services-groep het gewaarsku kapers teiken nou meer Chinese motorhandelsmerke in Suid-Afrika. Wahl Bartmann,…
Lees ook: Petrolprys daal moontlik terwyl diesel in Augustus styg THAILAND. – Thailand laat nou mense van 39 lande toe om hulle sonder visums…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Verdagte (34) wat van verkragting beskuldig word, is Saterdagmiddag erg aangerand en sy huis is glo deur die woedende gemeenskap aan…
OOS-KAAP. – ‘n Transitorooftog is Maandag deur die polisie gekeer. ‘n Vermeende verdagte is doodgeskiet en vier ander is in hegtenis geneem. Lt.kol. Siphokazi…
Salmaan Moerat sal vir die eerste keer die Springbok-kapteinskap oorneem wanneer hy Saterdag in die laaste wedstryd van die Castle Lager Incoming-reeks in Bloemfontein…