Lees ook: Fase 2-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n styging in die petrolprys vir April. Dit is wel moontlik dat dieselpryse sal daal.
Loodvrye 95-petrol sal moontlik styg met 10 sent per liter en loodvrye 93- petrol sal moontlik met tussen 34 sent en 38 sent per liter styg. Paraffien se prys kan met tot 47 sent per liter daal.
Die prys sal eers in April amptelik aangekondig en aangepas word.
Bronne: Citizen, Algoa FM, BusinessTech
Lees ook: Fase 2-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing





