Brekende Nuus
Afrikaans

Petrolprys styg dalk in Oktober

Petrolprys styg dalk in Oktober

fotokrediet: Canva
Petrolprys styg dalk in Oktober fotokrediet: Canva

Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike styging in die prys van petrol in Oktober.

Lees ook: Gasa-gesondheidsministerie sê 72 Palestye dood in 24 uur

Die prys van 93-oktaan petrol kan met 11 sent per liter styg, terwyl 95-oktaan petrol 19 sent per liter meer kan kos.

Die prys van 0.05%-diesel en 0.005%-diesel kan albei met 9 sent per liter daal.

Die finale pryse sal aangekondig word voor die amptelike aanpassing op die eerste Woensdag van Oktober.

Bronne: BusinessTech, Stuff South Africa, Swisherpost

Lees ook: Gasa-gesondheidsministerie sê 72 Palestye dood in 24 uur