Petrolprys styg moontlik in Desember

Lees ook :

Petrolprys kan dalk nou styg in Desember
Petrolprys kan dalk nou styg in Desember fotokrediet; Canva

Lees ook: Russiese vliegtuig raak aan die brand na landing in Turkye

Die nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n moontlike styging vir alle brandstoftipes, behalwe 93-oktaan petrol.

93-oktaan petrol kan nog daal met 10 sent per liter, terwyl 95-oktaan petrol met 2 sent per liter kan styg.

Diesel 0.05% sowel as diesel 0.005% kan met 47 sent per liter styg.

Paraffien kan ook 43 sent per liter meer kos.

Die amptelike brandstofprys sal waarskynlik volgende week aangekondig en aangepas word.

Bronne: BusinessTech, AA, The South African

Lees ook: Russiese vliegtuig raak aan die brand na landing in Turkye

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief