Brekende Nuus
Afrikaans

Petrolprys styg terwyl diesel daal

Petrolprys styg terwyl diesel daal

fotokrediet: Canva
Petrolprys styg terwyl diesel daal fotokrediet: Canva

Lees ook: Petrolprys styg na verwagting die week

Die departement van minerale hulpbronne en energie het aangekondig die petrolprys styg terwyl die dieselprys daal.

Beide 93- en 95- loodvrye petrol het met 37 sent per liter gestyg terwyl diesel 500ppm met 30 sent per liter en diesel 50ppm met 36 sent per liter gedaal het.

Die departement het gesê die aanpassings volg na ’n swakker rand en hoër ruolieprys.

Bronne: IOL, SA People, BusinessTech

Lees ook: Petrolprys styg na verwagting die week