Pienkooggevalle sal na verwagting styg

Lees ook :

Pienkooggevalle sal na verwagting styg
Pienkooggevalle sal na verwagting styg fotokrediet: Canva

Lees ook: Altesaam 161 gevalle van pienkoog in eThekwini aangemeld

ETHEKWINI. – Die aantal pienkooggevalle in eThekwini sal na verwagting styg. Sedert 26 Februarie 2024 is ongeveer 161 gevalle aangemeld.

Mense word gewaarsku om goeie higiëne toe te pas en om hospitaal toe te gaan as hulle simptome ervaar.

Simptome van pienkooginfeksie is geswolle, geïrriteerde oë en die wit van die oë is rooi of pienk.

Daar is sover geen inligting oor wat die uitbraak in die provinsie veroorsaak het nie.

Bronne: SA People, ECR, The Citizen

Lees ook: Altesaam 161 gevalle van pienkoog in eThekwini aangemeld

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief