Drie sterf in KZN-busongeluk
Die busbestuurder het na bewering beheer oor die bus verloor.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,466 op Tuesday 5 March 2024.
Die busbestuurder het na bewering beheer oor die bus verloor.
Daarin kan gesien word hoe die slagoffer die kapers opmerk wat in ’n voertuig agter hom geparkeer is, maar tog in sy motor klim.
Die meeste van die gevalle is in die eThekwini-distrik aangemeld.
Eskom het gesê die patroon sal daagliks aangaan tot verdere kennisgewing.
Mkhonza is verlede maand in die Charlotte Maxeke-hospitaal opgeneem en is ontslaan na hy tekens gewys het dat hy gesond begin raak.
Die temperatuur in Johannesburg sal minimum 15°C wees en kan teen Woensdag tot 34°C bereik.
Hy is oorlede aan ‘n “traumatiese kopwond”.
Mense is gewaarsku om goeie higiëne toe te pas en om hospitaal toe te gaan as hulle simptome ervaar.
Addresse, kredietkaartinligting, ID-nommers en name van besighede en maatskappye is moontlik gesteel.
Sy nuwe prokureur, Thulani Mngomezulu, het gesê hy kan nie voortgaan met sy slotargument nie.