Piet Els: Bestorwe boedelveiling

‘n Tweedag bestorwe boedelveiling word op 27 en 28 Februarie 2019 van vragmotors, voertuie, trekkers, konstruksie-toerusting, studente-huise en besigheidspersele gehou. In opdrag van die eksekuteur in bestorwe boedel van wyle P.A. Els sal hulle per openbare veiling die onderstaande los bates te koop aanbied by die plaas Bultfontein, distrik...

‘n Tweedag bestorwe boedelveiling word op 27 en 28 Februarie 2019 van vragmotors, voertuie, trekkers, konstruksie-toerusting, studente-huise en besigheidspersele gehou.

In opdrag van die eksekuteur in bestorwe boedel van wyle P.A. Els sal hulle per openbare veiling die onderstaande los bates te koop aanbied by die plaas Bultfontein, distrik Kimberley. Ten einde die plaas te bereik, neem uit Kimberley die Douglas-pad (R357) vir 1.1 km (vanaf die sirkel buite Kimberley) en draai regs na die plaas.

27 Februarie om 11:00

GPS Koördinate: -28.763563, 24.706567

Motors:
Mercedes Benz Gelandewagen 280 GE;
2006 Mercedes Benz CLS 63 AMG;
Mercedes Benz S 500;
2011 Mecedes Benz ML 500.

Bakkies:
2003 Toyota Hilux 3.0 D;
2005 Isuzu D/K KB 280 DT LÊ;
Land Rover (geen enjin);
Land Cruiser;
2014 Toyota Hilux 2.5 D4D;
Nissan D/K.

Vragmotors en sleepwaens:
1985 Mercedes Benz 2624 met musikante en bees tralies;
Mercedes Benz 1517 met hyskraan;
Oshkosh voorhaker;
Bedford (petrol) met kompressor;
Bedford met lugdrukboor (met stange);
Mercedes Benz 1313 met valkante;
Hyundai;
1982 Mercedes Benz 608 met tralies;
Hoë spoed sleepwa met massa kante en tralies;
3-as “low-bed” vurkhyser;
Toyota petrol vurkhyser.

Konstruksie-masjinerie
Galion padskraper;
laaigraaf;
Bell B40 6×6;
Terex 860 TLB.

Trekker implemente:
Ford 6510 trekker;
John Deere 155 6 skaar ploeg;
John Deere 825 16 tand-tiller;
Staalmeester hamermeule met elektriese motor;
Bossiekapper.

Sleepwaens:
Venter-bagasiewaentjie;
Enkelas-sleepwa;
Tweewiel-waentjie.

Gereedskap:
Staaltafels;
Elektriese kompressors;
Staanboor;
Hoëdruk spuit op waentjie en tenk;
Staaloprit;
Aantal bokkies;
Martlet staal snymasjien;
Idealacr 3R/400 sweismasjien;
Sweismasjien;
Staaltafel met bankskroef en slypmasjien;
Trollies domkrag;
Grassnyers;
Vulcan konkreet menger met Lister-enjin;
Kappe saag met vyf elektriese motors.

Allerlei:
Behoueringskrat, hoeveelheid plastiese pyp, staalhekke, staalrakke, ratkaste, groot hoeveelheid onderdele, groot hoeveelheid skroot, trollies, 3 x vuurvegters, skietstoel, 30 x 300 mm asbes pype, “conveyor” bande, hoeveelheid staal en pype, leë dromme, hoeveelheid hout, vensterrame, oproldeure, wasbakke, aantal sinke, lugdruk-boorstawe, boorgatvoerings, groot hoeveelheid Honda-onderdele, dwarslêers, “diamant ghries”, gasbottels.

Meublement:
Snoekertafel;
Staal-meubels;
2 x kluise;
Yskaste;
Meubels.

Vee toerusting:
Nekklamp;
Perde saals;
4 x bees selfvoerders;
Bees skaal;
Bees-lyf klamp-kantelbaar;

28 Februarie 2019 om 11:00

GPS Koördinate: -28.740835,24.768951

Om die eiendomme te bereik draai vanuit Quinnstraat af in Lanyon Terrace, ry 170 m, draai regs in Elbowstraat, ry 140 m tot by eiendom aan die regter kant.

Vaste eiendom:

1. Erf 9935, Kimberley, Provinsie Nood-Kaap. Groot: 350 m² en gehou kragtens Transportakte T1504/2010. Ligging: Elbowstraat, Vooruitzicht, Kimberley. Verbeterings: Op die eiendom is ‘n vier slaapkamer woonhuis van 140 m² met ‘n sitkamer, kombuis en badkamer. Steenmure met sinkdak en teëlvloere. Die eiendom is omhein met ‘n steenmuur wat voorsien is van elektriese heining.

2. Erf 9934, Kimberley, Provinsie Nood Kaap. Groot: 367 m² en gehou kragtens Transportakte T272/2007. Ligging: Elbowstraat, Vooruitzicht, Kimberley. Verbeterings: Op die eiendom is ’n vier slaapkamer woonhuis van 149 m² met ’n sitkamer, kombuis, waskamer en badkamer. Steen mure met sinkdak en teëlvloere. Die eiendom is omhein met ‘n steen muur wat voorsien is van elektriese heining.

 3. Erf 42778, Kimberley, Provinsie Noord Kaap. Groot: 3,890 m² en gehou kragtens Transportakte T1065/2013. Ligging: H/v Elbowstr en Lanyon Terrace, Vooruitzicht, Kimberley. Verbeterings: Op die eiendom is ’n residensiële gebou van 249 m² wat bestaan uit vyf woonstelle elk met ’n sitkamer, kamer, kombuis en badkamer. Vloerbedekking is matte en teëls. Die hoofgebou op die eiendom is 905m² en bestaan uit ’n stoor area, kantoor, toilette, kombuis en kleiner vertrekke. Die eiendom is voorsien van ’n steenmuur heining wat voorsien is met elektriese heining waar die geboue nie die grens vorm nie.

4. Erf 42659, Kimberley, Provinsie Nood-Kaap. Groot: 2,752 m² en gehou kragtens Transportakte T2913/2007. Ligging: Elbowstraat, Vooruitzicht, Kimberley. Verbeterings: Geen

Besigtiging – per afspraak.

Verkoopsvoorwaardes:

Vaste eiendom:

10% Deposito  van koopsom is betaalbaar by toeslaan van bod. Ses koperskommissie betaalbaar. Vir die balans moet koper ’n goedgekeurde bankwaarborg verskaf binne 30 dae na datum van bekragtiging.

Los bates: 10% koperskommissie betaalbaar.

Kontant, bankgewaarborgde tjek of internet betalings. Jammer, geen kaartfasiliteite nie. Alle finansiering moet vooraf klaar gereël wees. Die afslaers behou die reg voor om items by te voeg of geadverteerde items te onttrek voor die veiling. Registrasie vereistes: R 10 000.00 terugbetaalbare deposito. Voldoening aan FICA vereistes om ’n koper nommer te bekom. R2,000.00 voertuig-dokumentasie fooi per voertuig aangekoop.

Navrae skakel:

Kantoor ure: 053 574 0002
Eddie: 073 326 7777
Dewald: 072 576 9828
Afslaer – Jan: 082 555 9084

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde

Vrou sterf tydens tref-en-trap

Buurman skuldig nadat buurmeisie (13) geboorte skenk

Paar vir versekeringsbedrog en geldwassery gevonnis terwyl een in tronk is

Lotto uitslae vir 13 April 2024

ACSA sê oor brandstoftekort op lughawens

KYK: Water uit ‘n toilet as ‘gesuiwerde water’ verkoop

As dit nie jy kan wees, soek ek niemand anders nie…

Een sterf en een kritiek toe voertuig tydens ongeluk rol