Pieter-Steph du Toit en sy vrou swanger met hulle derde kind

Lees ook :

Pieter-Steph du Toit en sy vrou swanger met hulle derde kind. Foto's: Instagram

Die Springbok-rugbyspeler, Pieter-Steph du Toit en sy vrou Willemien, het aangekondig hulle verwag hulle derde kind.

Die paar is ouers van klein Pieter-Steph wat in April 2019 gebore is en Christi wat in Mei 2022 gebore is.

Willemien het ’n video op haar Instagram-blad geplaas waarin sy wys hoe hulle hulle naaste familie en vriende vertel het. Die baba word in September vanjaar verwag.

Bronne: Willemien du Toit Instagram, Sportsbrief

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief