Pieter-Steph du Toit leer Beauden Barret braai

Lees ook :

Pieter-Steph du Toit leer Beauden Barret braai. Foto's: Twitter

JAPAN. – Die Nieu-Seelandse rugbyspeler Beauden Barret het ’n Instagram-plasing gemaak wat wys hoe Pieter-Steph du Toit hom leer om te braai.

“Learning to braai from the best in the business,” skryf hy. Aaron Smith is saam met hulle op die foto.  Hulle drie is spanmaats vir die Toyota Verblitz-span.

Bron: Instagram, SA Rugby Mag

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief