Polisie bied beloning vir inligting oor twee ‘ontvoerings’ op Douglas

Lees ook :

Foto: ter illustrasie Canva

DOUGLAS, NOORD-KAAP. – Donovan Malan (33) aka Stalala, is glo die laaste keer gesien toe hy op 3 Julie 2023 in ‘n voertuig geklim het. Sidney Louw (19) aka Ou Booi is blykbaar op 24 Julie 2023 met geweld in dieselfde voertuig weggeneem. Beide is nooit weer gesien nie.

Lt.kol. Sergio Kock sê die polisie het ‘n beloning aangebied vir positiewe inligting wat tot die inhegtenisneming en skuldigbevinding van verdagtes in die twee sake sal lei.

Speur.kol. Corrie Coghlan kan met inligting by 071 686 0020 gebel word. Alle inligting sal vertroulik hanteer word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief