Lotto uitslae vir 11 November 2023
Boerpotte: Lotto: R30,5 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R14,5 miljoen Daily lotto: R460 000 Uitslae: Lotto: 03, 33, 43, 45, 46,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,351 op Saturday 11 November 2023.
Boerpotte: Lotto: R30,5 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R14,5 miljoen Daily lotto: R460 000 Uitslae: Lotto: 03, 33, 43, 45, 46,…
Onwettige motorfietsryers het hulle in 'n polisieman vasgeloop wat hulle die motorfietse verder laat stoot het.
Drie verdagtes is vir die gesteelde vuurwapens van die Petrusville-polisiestasie in die Vrystaat vasgetrek.
Wapens is van 'n polisiestasie in die Noord-Kaap gesteel. Dit word deur die Valke ondersoek.
'n Video opname versprei op sosiale media van 'n man wat sy werkskollega wreed vermoor en dan selfies neem.
Die polisie in die Noord-Kaap vra inligting oor twee beweerde ontvoerings wat op Douglas gebeur het.
'n Man wat as vermoedelik ontvoer aangemeld is se liggaam is met 'n oopgesnyde nek in 'n ander provinsie gevind.
'n Bejaarde vrou is dood en haar man ernstig beseer tydedens 'n plaasaanval in Noordwes.