Polisie in Limpopo onderskep dwelms van R3 miljoen

Lees ook :

Foto's: SAPD

LIMPOPO. – Die polisie het Nuwejaar ‘n groot dwelmvangs op die R510 gemaak en twee buitelandse verdagtes in hegtenis geneem toe hulle glo met heroïen in ‘n bakkie van Tanzanië na Thabazimbi onderweg was. Daar is op die heroïen met ‘n geraamde straatwaarde van R3 miljoen beslag gelê.

Volgens brig. Hlulani Mashaba sê die polisie het inligting opgevolg en ‘n aansienlike hoeveelheid heroïen in ‘n vals kompartement van die bakkie ontdek. Die verdagte mans, onderskeidelik 55 en 56 jaar oud, is vasgetrek. Verdere ondersoek word gedoen om die netwerk agter hierdie beduidende dwelmsmokkeloperasie te ontrafel.

Die polisie versoek enigeen met bykomende inligting oor hierdie saak om vorentoe te kom en te help in die voortgesette ondersoek.

Foto’s: SAPD

Foto’s: SAPD

Bron: SAPD

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief