Rasta Kenosi–hofsaak gaan môre voort
NOORDWES. – Die beweerde veediefstalsindikaatbaas wat deur plaaslike boere in die Tosca-omgewing daarvan beskuldig word dat hy ook hulle vee vergiftig het, het vandag…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,405 op Thursday 4 January 2024.
NOORDWES. – Die beweerde veediefstalsindikaatbaas wat deur plaaslike boere in die Tosca-omgewing daarvan beskuldig word dat hy ook hulle vee vergiftig het, het vandag…
Oscar Pistorius is uiteindelik 'n vry man nadat hy op parool vrygelaat is.
Edwill van Aarde het gister in die ouderdom van 85 jaar gesterf.
Tydens die diening van 'n beskermingsbevel het polisielede 'n huis deursoek en op ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie beslag gelê en 'n man in hegtenis…
'n Beweerde oorgrens-voertuigsmokkelaar bly in aanhouding nadat hy in Mpumalanga in besit van 'n voertuig wat glo in Sinvoville gesteel, gevind is.
'n Voertuig wat na bewering gekaap was, is gistermiddag langs 'n suikerrietland aan die brand gekry.
'n Speurder verbonde aan Verulam-polisiestasie is glo deur twee verdagtes aangeval en van sy selfoon beroof.
Die polisie in Limpopo het heroïen met 'n straatwaarde van R3 miljoen onderskep.
Twee verdagtes is in verband met die moord op Machaka Radebe, wat vermis was, in hegtenis geneem.
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met vier moorde op Nuwejaarsoggend..