Polisie ondersoek moord na vrou dood gevind is

Lees ook :

Polisie ondersoek moord na vrou dood gevind is
Polisie ondersoek moord na vrou dood gevind is fotokrediet: Canva

Lees ook: Capitec kon weer sommige dienste herstel

PHUTHADITJHABA. – ‘n Vrou (37) se liggaam is met verskeie steekwonde in haar huis gevind.

Die polisie het die vrou se liggaam gister regop op haar bank gekry na hulle ‘n oproep oor ‘n aanval in Phuthaditjhaba ontvang het. Sy het verskeie steekwonde aan haar liggaam gehad en is op die toneel dood verklaar. ‘n Onbekende hoeveelheid geld is gesteel.

Die polisie ondersoek ‘n saak van moord en diefstal.

Bronne: SAPD

Lees ook: Capitec kon weer sommige dienste herstel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief