Polisie ondersoek saak van mans wat glo in polisievoertuig brand

Lees ook :

Polisie ondersoek saak van mans wat glo in polisietrok gebrand is
Polisie ondersoek saak van mans wat glo in polisietrok gebrand is fotokrediet: Canva

Lees ook: Man wat kwaad is vir oom skiet hond

MOROKWENG. – OPOD en die polisie ondersoek ’n saak na ’n man dood is van rookinaseming en nog een met brandwonde in die hospitaal opgeneem is.

Die twee mans het glo gebrand toe hulle in ’n polisievoertuig by die Morokweng-polisiestasie aangehou is.

Dit is onbekend waarvoor die mans aangehou is.

Bronne: SAPD

Lees ook: Man wat kwaad is vir oom skiet hond

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief