Verdagtes gesoek na gewapende roof in Kimberley

Lees ook :

Verdagtes gesoek vir gewapende roof in Kimberley
Verdagtes gesoek vir gewapende roof in Kimberley fotokrediet: SAPD

Lees ook: Dagga en twee voertuie in Rietgat gekonfiskeer

KIMBERLEY. – Die polisie in Kimberley ondersoek ’n gewapende roof wat 14 Julie plaasgevind het.

’n Man (21) en sy vriend het in Beitstraat, Kimberley-Noord, geloop toe hulle deur ’n groep mans voorgekeer is.

Twee van die mans het glo ’n mes en vuurwapen gebruik om die slagoffers te dreig. Die vriend kon vlug, maar die slagoffer se foon is gesteel.

Die mans was van medium bou en het geel-en-rooi T-hemde aangehad en het Afrikaans gepraat.

‘n Identikit van die verdagtes is vrygestel. Die ondersoek duur voort.

Bronne: SAPD

Lees ook: Dagga en twee voertuie in Rietgat gekonfiskeer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief