Polisie ondersoek saak van peuter met verkiesingsplakkate op Sasolburg

Lees ook :

Polisie ondersoek saak met peuter met verkiesingsplakkate in Sasolburg
Polisie ondersoek saak met peuter met verkiesingsplakkate in Sasolburg fotokrediet: Canva

Lees ook: Phaahla sê regering is gereed vir hofsake oor NGV

SASOLBURG. – ’n Video het op sosiale media versprei van ’n vrou wat oënskynlik met verkiesingsplakkate op Sasolburg peuter.

’n Saak is teen die vrou gemaak kragtens die Kieswet 73 van 1998 wat die onwettige verwydering of skending van verkiesingsplakkate verbied.

Die polisie herinner die publiek daaraan die verwyder van verkiesingsplakkate is onwettig en kan as vandalisme of peuter met verkiesingveldtogmateriaal gesien word.

Die saak word nog ondersoek en die direkteur van die openbare aanklaer sal besluit of die vrou aangekla gaan word of nie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Phaahla sê regering is gereed vir hofsake oor NGV

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief