Polisie soek verdagte in verkragtingsaak

Lees ook :

Foto: SAPD

WES-KAAP. – Delft-GKS vra die hulp van die publiek om ‘n gesoekte verdagte in ‘n verkragtingsaak op te spoor.

Anelisiwe Manyana sê die klaagster was na bewering saam met vriende by ‘n vriendin se kêrel se woning. Een van die kêrel se vriende het haar glo verkrag.

Enigiemand wat weet waar die persoon in die identikit hom bevind, word gevra om sers. Masuhlo by 082 522 1040 te bel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief