Polisiekommissaris besoek plek van groot daggaplantasie

BLOEMFONTEIN – Die provinsiale polisiekommissaris van die Vrystaat het die groot daggaplantasie met sy volwaardige verbouingskweekhuis in Bloemspruit besoek, nadat agt mans gister vir die onwettige verbou van dagga in hegtenis geneem is. Hier is die volledige persverklaring: Free State police Commissioner visits uncovered dagga lab  BLOEMFONTEIN – The...

BLOEMFONTEIN – Die provinsiale polisiekommissaris van die Vrystaat het die groot daggaplantasie met sy volwaardige verbouingskweekhuis in Bloemspruit besoek, nadat agt mans gister vir die onwettige verbou van dagga in hegtenis geneem is.

Hier is die volledige persverklaring:

Free State police Commissioner visits uncovered dagga lab 

BLOEMFONTEIN – The Provincial Commissioner; Lt General Baile Motswenyane visited a scene in Bloemspruit after Bloemfontein Tactical Response Team offering support to Crime Intelligence and Hawks followed Intelligence-driven information on an alleged drug lab in the Bloemspruit area.

The units working together surprised eight suspects busy hanging dagga at a smallholding. Dagga plants and dagga refinery rooms were discovered. It is estimated that dagga worth more than R2 million was found and 8 suspects aged between 22 and 52 were arrested and charged with dealing in dagga.

The case is investigated by the DPCI.

Jou vergaderings sal glad verloop by die Horseshoe Inn

Navorsing bevind Nestlé sit suiker in babakos in armer lande

Met Chery se voertuie sal jy ‘n verskoning soek om rond te ry

Kenia se weermaghoof sterf in helikopterongeluk

Bela vir skole in SA sal waarskynlik aanvaar word ondanks sterk teenkanting

Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?

Coca-Cola kan 400 werkers afdank na konstitusionele hof se besluit

Rubberkoeëls geskiet nadat Nigeriërs polisie glo in Kimberley aanval

VSA beweer Israel het Iran aangeval

Daily lotto uitslae vir 18 April 2024

Verdagte druk per ongeluk paniekknoppie tydens huisroof

Nadal by Barcelona Ope uitgeskakel

Slang veroorsaak oponthoud in Japanse treinstelsel

Wêrelderfenisdag: Was jy al by SA se wêrelderfenisgebiede?

Vrou sterf na sy in aanhoudingselle brand

KYK: Misdaadtoneel, twee persone afsonderlik doodgeskiet