Polisiekonstabel op klag van dwelmhandel in hof

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

KWAZULU-NATAL. – Konst. Sherwin Chetty (28) wat van dwelmhandel beskuldig word, het Woensdag vlugtig in die Verulam-landdroshof verskyn.

Lt.kol. Simphiwe Mhlongo sê Chetty is Sondag tydens ‘n padblokkade deur die Valke in hegtenis geneem nadat inligting ontvang is van hom wat glo dwelms vervoer.

Sy saak is tot 20 Maart vir ‘n formele borgaansoek uitgestel, maar hy bly in aanhouding.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief