Polisieoffiser red baba uit verlate toilet by polisiestasie

Lees ook :

Baba uit verlate toilet by polisiestasie gered. Foto ter illustrasie: Canva

KZN.- ’n Polisieoffisier het onlangs uit die vuis uit gedink toe ’n baba in ’n verlate toilet by ’n KwaZulu-Natalse polisiestasie ontdek is.

Silindile Masondo het reageer nadat gemeenskapslede aangemeld het hulle het ’n baba onbeheers hoor huil.

Sy kon nie daarin slaag om die welsyndienste in die hande te kry nie, gevolglik het sy klere, kos en ander benodigdhede vir die baba gekoop.

Sy het na die baba omgesien terwyl sy haar pligte vervul het. Masondo is deur die gemeenskap vir haar vinnige optrede geprys.

Bronne: SAPD, ENCA

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief