Powerball uitslae vir 7 Mei 2024
Boerpotte: PowerBall: R28 miljoen PowerBall Plus: R12 miljoen Daily lotto: R600 000 Uitslae: PowerBall: 02, 04, 10, 39, 40. Powerball: 11. PowerBall Plus: 08, 32, 33, 37, 46. Powerball: 10. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,529 op Tuesday 7 May 2024.
Boerpotte: PowerBall: R28 miljoen PowerBall Plus: R12 miljoen Daily lotto: R600 000 Uitslae: PowerBall: 02, 04, 10, 39, 40. Powerball: 11. PowerBall Plus: 08, 32, 33, 37, 46. Powerball: 10. Daily lotto:…
STRAND, WES-KAAP. – ’n Man het Dinsdagmiddag kritieke beserings opgedoen toe hy vanaf die vyfde tot op die tweede vloer by ’n woonstelblok in…
Die sangeres Karen Zoid het onlangs foto’s gedeel van ’n paartjie wat die naweek by een van haar optredes verloof geraak het. “Couple got…
WES-KAAP. – Die NDBV is bekommerd oor die olifantbul (43) wat sedert 2008 alleen in die Fairy Glen-natuurreservaat is. Hulle sê voorts daar is…
Foto’s in berig. Altesaam 28 persone is reeds onder die puin verwyder, terwyl ses sterftes bevestig is. Nog 47 mense word gesoek. Sers. Christopher…
TSHWANE, GAUTENG. – ’n Bus het Dinsdagmiddag aan die brand geslaan op die R80-Noord by Theo Martins-poort. Tshwane-metropolisie moedig motoriste aan om alternatiewe roetes…
Beeldmateriaal is onlangs vrygestel van ’n kameelperd wat staande in die Kruger Nasionale Park geboorte skenk. ‘n Pasgebore kameelperdkalf wys sy krag deur kort…
NASHVILLE, TENNESSEE. – Die Suid-Afrikaanse sanger Roan Ash het aangekondig dat hy ‘n kontrak by die platemaatskappy Warner Music in Nashville Tennessee geteken het.…
Maritha Snyman (71), ’n bekende jeugromanskrywer en letterkundekenner, is Maandag in ’n motorongeluk oorlede. Snyman is die voormalige uitvoerende hoof van LAPA Uitgewers. In…
DANIËLSKUIL, NOORD-KAAP. – Vyf mense is Maandagaand dood toe die motor waarin hulle was met ’n vragmotor op die R31 tussen Koopmansfontein en Daniëlskuil…