Polisiesersant skiet glo sy vrou dood

Lees ook :

Polisiesersant skiet glo sy vrou dood
Polisiesersant skiet glo sy vrou dood fotokrediet: Canva

Lees ook: Polisie ondersoek saak van mans wat glo in polisievoertuig brand

WITBANK. – ’n Polisiesersant (39) het die week in die hof verskyn na hy glo sy vrou doodgeskiet het.

Sy vrou is glo verskeie kere deur hom geskiet terwyl sy bestuur het. Die voertuig het in ’n heining vasgery en toe in ’n sloot beland waar dit vasgesit het. Die polisiesersant het hom aan die polisie oorhandig en die vuurwapen ingehandig.

Dit is moontlik dat die vuurwapen sy werksvuurwapen is.

Opod ondersoek die saak verder. Die motief vir die moord is nog onbekend, maar huislike probleme word nie uitgeskakel nie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Polisie ondersoek saak van mans wat glo in polisievoertuig brand

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief