Polisievuurwapen teruggekry, verdagte steeds gesoek

Lees ook :

Foto's: SAPD

MPUMALANGA. – ‘n Polisievuurwapen, wat na bewering Sondagoggend deur ‘n verdagte gesteel is toe polisiebeamptes glo in Malelane aangeval is, is teruggevind. Die verdagte wat op parool is, word egter nog gesoek.

Kol. Donald Mdhluli sê die verdagte het die gesoekte polisievuurwapen by die huis gelos, voordat hy gevlug en vir die polisie en Korrektiewe Dienste gaan wegkruip het. Die verdagte, Donald Sipho Khoza, is onlangs vir moord en roof op parool vrygelaat. Mdhluli het voorheen gesê Khoza kan moontlik die polisie met die ondersoek van die roofsaak waartydens die polisievuurwapen en ammunisie gesteel is, help.

Lees meer hier onder:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief