Lees ook: Thabo Bester beweer ‘politieke magte’ was betrokke by sy ontsnapping
Politieke partye kan boetes opgelê word as hulle verkiesingsplakkate nie teen Woensdag verwyder is nie.
Die Stad Johannesburg het gesê politieke partye sal R500 beboet word vir elke plakkaat wat steeds teen Woensdag hang.
Ekurhuleni en Kaapstad het ook politieke party beveel om teen Woensdag die plakkate verwyder te hê.
Bronne: BusinessTech, IOL, The Citizen
Lees ook: Thabo Bester beweer ‘politieke magte’ was betrokke by sy ontsnapping