Powerball-wenner het nog nie prys opgeëis nie

Lees ook :

Powerball-wenner het nog nie prys opgeëis nie
Powerball-wenner het nog nie prys opgeëis nie fotokrediet: X

Lees ook: Powerball-boerpot deur een gelukkige speler gewen

Die wenner van die Powerball-boerpot van R107 m. het nog nie sy/haar prys opgeëis nie.

Die boerpot is op 13 September gewen. Volgens Ithuba is die kaartjie deur die FNB-toep gekoop.

Mense word aangemoedig om te kyk of hulle die wenkaartjie het.

Bronne: X

Lees ook: Powerball-boerpot deur een gelukkige speler gewen

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief