Lees ook: SA kry nog nie entstof teen a-pokke nie
GAUTENG. – Pravin Gordhan is in die hospitaal opgeneem. Die rede vir sy hospitalisasie is onbekend.
Sy familie het gister gesê hulle is seker hy sal gou herstel en hy ontvang die beste mediese sorg.
Hulle het gevra vir privaatheid in die moeilike tyd.
Bronne: ECR, The Citizen, EWN
Lees ook: SA kry nog nie entstof teen a-pokke nie





