Premier sê Zoeloe-koning gaan nuwe paleis kry

Lees ook :

Premier sê hulle gaan nuwe paleis bou vir Zoeloe-koning Misuzulu
Premier sê hulle gaan nuwe paleis bou vir Zoeloe-koning Misuzulu fotokrediet: Canva

Lees ook: Laaste verdagte in AKA-saak in hegtenis

KWAZULU-NATAL. – Die KwaZulu-Natalse premier, Nomusa Dube-Ncube, het aangekondig ’n nuwe paleis gaan vir die Zoeloe-koning, Misuzulu kaZwelithini, in Nongoma gebou word.

Sy het gister die aankondiging tydens die provinsiale staatsrede gemaak. Dube-Ncube het gesê hulle hou aan om administratiewe ondersteuning aan die koning te bied. Planne word in samewerking met die koning vir die bou van sy paleis gefinaliseer.

Bronne: IOL, Business LIVE, Scrolla.Africa

Lees ook: Laaste verdagte in AKA-saak in hegtenis

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief