President se bedanking deur MK geëis

Lees ook :

Foto: Presidensie

Die MK-party het ‘n brief aan president Cyril Ramaphosa oorhandig, waarin hulle sy bedanking eis. Daar word van die president verwag om op 18 Julie om 09:00 “ter ere van Nelson Mandela” te bedank.

In ‘n verklaring sê die Umkhonto Wesizwe-party, indien die president nie bedank nie, sal die party genoodsaak wees om ander optrede te oorweeg.

Lees die volledige verklaring wat Woensdag uitgereik is hier onder.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief