Prins Harry en Meghan besoek Nigerië

Lees ook :

Prins Harry en Meghan vir drie dae in Nigerië. Foto: AFP

NIGERIË. – Prins Harry en Meghan het Vrydag in Nigerië aangekom waar hulle besoek aflê as aanloop tot die Invictus-spele.

Die Invictus-spele is tien jaar gelede deur Harry begin vir beseerde mans en vroue wat in die weermag gedien het.

Hulle sal na verwagting beseerde soldate en liefdadigheidsorganisasies tydens hulle tyd in die land besoek.

Hulle eerste besoek was aan ’n skool in die stad Abuja waar Harry oor geestesgesondheid met die leerders gepraat het. Meghan het genoem dat sy haarself in elkeen van hulle sien.

Bronne: CNN, SkyNews, BBC

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief